Nuus

Optimisme oor gewasverbouing


Listen Later

Bogemiddelde reënval wat tot Maart voorspel word bring hernieude optimisme oor gewasverbouing in die mieliedriehoek en die noordelike streke. Die Namibiese Akkerbouraad moedig boere aan om voordeel te trek uit die gunstige toestande vir witmielie- en mahangu-produksie. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê die raad se tuinbou- en ontwikkelingsbestuurder Emilie Abraham dat die venster vir aanplanting steeds oop is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings