Kosmos 94.1 Landbou

Oranje styg, waarskuwing is tans op hoëvlak


Listen Later

Inwoners langs die Oranje-rivier is gewaarsku oor stygende vlakke in die rivier as gevolg van gure reën in sy opvangsgebied. Die Gariepdam loop oor en is tans op 119 persent van kapasiteit. Die Namibiese Ministerie van Landbou sê die rivier se vlak het met amper 3 meter by Blouputs toegeneem en daar is kommer oor veral druiweboere langs die rivier. Paulina Mufeti, die Adjunk Direkteur in die Departement van Hidrologie het meer inligting.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1