Nuus

Oregen Energy optimisties oor olie in Namibië


Listen Later

Die Kanadese maatskappy, Oregen Energy, is optimisties oor die vooruitsigte vir die ontdekking van olie in ‘n eksplorasieblok in die Oranje-kom aflandig Namibië. Oregen het ‘n indirekte belang van bykans 34% in Blok 2712A. Volgens die uitvoerende hoof van Oregen, Mason Granger, neem die vraag na olie internasionaal toe en steun die wêreld steeds op die ontdekking van nuwe bronne. Hy het met CEO.CA gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings