Nuus

Orlando Pirates-afrigter prys hoë Afcon-standaarde


Listen Later

Sokker: Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, sê die Afrikabekertoernooi verhoog steeds die standaard van sokker in Afrika. Ouaddou het in Marokko die CAF-president, Patrice Motsepe, geprys vir die verbetering van organisasie, fasiliteite en veldgehalte oor die hele vasteland. Ouaddou sê hierdie verbeterings sal een van die beste Afrikabekertoernooie lewer. Hy het Bafana Bafana en die spelers ook sterkte toegewens en hulle aangespoor om hul land trots te maak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings