Nuus

Oscar-wenner Nyong'o sê nee vir slawerny


Listen Later

Die Oscar-bekroonde aktrise Lupita Nyong'o sê sy sal nie weer slawernyrolle aanvaar nie. Tydens 'n gesprek met die Grammy-bekroonde Beninese-Franse sangeres en aktrise, Angélique Kidjo, op Inside Africa, verduidelik Nyong’o sy wil die narratief verander van wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees. Sy voeg by selfs al beteken dit sy moet minder werk, sal sy rolle wat stereotipes versterk vermy aangesien dit noodsaaklik is om insigte te hervorm en Afrika se uiteenlopende stories te vier:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings