Francois le Roux is ‘n oud Namibiër wat al talle jare in die Verenigde State van Amerika op verskeie plase werk. Hy het kom inloer by Kosmos 94.1 se uitsaai boetiek om sy ervaringe te deel.