Nuus

Ouditeur-generaal sal meer onafhanklik word


Listen Later

'n Nuwe wetsontwerp word ontwikkel om die ouditeur-generaal meer onafhanklikheid te gee. Die doel is om aanspreeklikheid en nakoming van die kantoor se voorstelle oor alle regeringsministeries, kantore en agentskappe te versterk. Die wetsontwerp is na die finansminister gestuur vir hersiening. Ouditeur-generaal Junias Kandjeke het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings