Nuus

Oudminister Dausab sluit aan by Unam


Listen Later

Voormalige justisieminister Yvonne Dausab is aangestel as uitvoerende dekaan van Unam se Fakulteit van Handel, Bestuur en Regte. Dausab was voorheen adjunkdekaan van die universiteit se regsfakulteit voordat sy in 2015 die voorsitter van die Regshervormings- en Ontwikkelingskommissie geword het. In Maart 2020 is sy as justisieminister aangestel en het die kabinet in Maart 2025 verlaat nadat sy nie die Swapo-lys van parlementslede gehaal het nie. Unam-woordvoerder Simon Namesho het meer oor haar aanstelling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings