Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp

Ouerskap in die kollig


Listen Later

Ouerskap is nie ’n maklike taak nie. Renaldo Schwarp gesels met Arendsvlei-akteurs Jody Abrahams en Carmen Maarman oor hul karakters en onderskeie storielyne tans rondom dié belangrike vraagstuk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo SchwarpBy DStv