Nuus

Outa sê wag met registrasie van sonkragstelsels


Listen Later

Die Organisasie teen Belastingmisbruik, versoek huiseienaars en ondernemings om die registrasie van hul son-fotovoltaïese en batterystelsels by Eskom uit te stel totdat die huidige probleme opgelos is. Dit volg ná 'n vergadering tussen die organisasie en die kragvoorsiener se verspreidingsbestuur waar kommer uitgespreek is oor duur en beperkende registrasiereëls. Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê Eskom het ingestem om die bekommernisse te hersien en sal binnekort reageer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings