Kosmos 94.1

Outa verwelkom afskryf van miljarde in e-tolskuld


Listen Later

Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê die kabinet se besluit om miljarde in e-tolskuld af te skryf, bevestig wat motoriste jare lank aangevoer het, naamlik dat die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek nooit realisties haalbaar was nie. Die organisasie sê die e-tolstelsel het kort na sy bekendstelling misluk en die regering het te lank geneem om dit te erken. Outa se Stefanie Fick sê die e-tol-sage behoort as 'n les te dien vir beter en vinniger besluitneming deur die regering:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1