‘n Pa en seun van Bultfontein in die buurland het ‘n patent ontwerp wat besighede in die korona tyd ‘n beter oplossing bied om handreiniger toe te dien, deur dit in ‘n staander te sit wat deur die voet beheer word. Michris Janse van Rensburg is die boer en sluit by ons aan: