
Sign up to save your podcasts
Or


Marius Malan het die reeks vir ons afgesluit en op Goeie Vrydag met ons gesels oor die pad na die kruis en op Opstandingsondag oor die pad na die graf. In hierdie boodskappe is daar soveel hoop vir ons opgesluit omdat God 'n pad vir ons gestap het sodat ons nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan verkry. Hy het die dood oorwin en vir jou en my opgestaan.
By Kompas GemeenteMarius Malan het die reeks vir ons afgesluit en op Goeie Vrydag met ons gesels oor die pad na die kruis en op Opstandingsondag oor die pad na die graf. In hierdie boodskappe is daar soveel hoop vir ons opgesluit omdat God 'n pad vir ons gestap het sodat ons nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan verkry. Hy het die dood oorwin en vir jou en my opgestaan.