SA Gemeente Londen Preke - audio

Padlangs Week1 (audio)


Listen Later

As God Moses roep, ontdek hy dat God Hom reeds lankal ken en alles van hom weet – en dit skrik God nie af nie! Hierdie roepingsverhaal bring Moses by ‘n kruispad. Om hierdie God ernstig te neem is die enigste pad van bevryding uit slawerny vir hom en sy mense. Soos Moses het ons allerhande verskoning hoekom ons nie God wil vertrou en agter Hom aan leef nie – asof ons beter weet. Maar dit is ons enigste kans om vry te word!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn