SA Gemeente Londen Preke - audio

Padlangs Week2 (audio)


Listen Later

In week 2 van Padlangs was die tema: Elke reis het sy prys. Ons moet eerlik 2 vrae vir onsself antwoord:
1) Watter prys is jy bereid om te betaal om te wys dat jy volledig aan God toegewy is?
2) Is jy bereid om aan die Here toegewy te bly al loop alles verkeerd?
Ons keuses het altyd gevolge.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn