SA Gemeente Londen Preke - audio

Padlangs Week5 (audio)


Listen Later

Die heel belangrikste wat ons van God moet weet, is dat Hy ’n God is wat bevry, verlos. Hy het Israel bevry en gered uit Egipte en Hy gee die 10 gebooie om hulle (en ons) te help om vry te bly... om te keer dat iets anders hulle weer slawe maak. God se plan was om ‘n nasie van slawe ‘n total nuwe identiteit te gee – Hy wil hulle ‘n koninkryk van priesters maak – mense wat vir ander leef, dit vir ander maklik maak om God te leer ken en by God uit te kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn