Nuus

Padreëls: Strafpuntstelsel kom in SA


Listen Later

Die Padverkeersoortredingsagentskap sal vanaf 1 Desember begin met die inwerkingstelling van die langverwagte strafpuntestelsel, met die aanvanklike inwerkingtreding by 69 munisipaliteite. Die woordvoerder, Monde Mkalipi, het aan Newzroom Afrika gesê 'n verdere 144 munisipaliteite sal vanaf 1 April 2026 volg. Die stelsel teiken ernstige padoortredings wat met hoë padsterftes verband hou. Hy beklemtoon herhaalde oortreders kan hul lisensies verloor maar 'n 50-persent boetekorting en geskilbeslegtingsmeganisme sal beskikbaar wees:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings