Dis nes hulle sê: daar is balans in alles en reën op ons dorre land bring ook sy eie uitdagings met vloedskade, verwoeste paaie en meer. En boere het veral uitdagings met parasiete... Dr Theuns Laubscher, Kosmos 94.1 se eie Veearts gesels vanoggend met die boere oor wat om te verwag, en te doen...