Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Paratus, die stem van Hoërskool Bellville. Sluit by ons aan elke Sondag, soos ons jou deur die kalender vir die volgende week neem, en terselfdetyd ook met 'n paar interresante, en soms beke... more
FAQs about Paratus:How many episodes does Paratus have?The podcast currently has 19 episodes available.
March 12, 2019Mini Paratus - Wintersport Reeks - HokkieIn episode 2 van ons Wintersport reeks gesels on met Lelynd Natus en Elaine Kruger oor Hokkie by die Hoërskool Bellville....more18minPlay
March 11, 2019Redenaars en DiensbaarheidVandag loer ons in by Juf. Elizabeth van der Merwe oor die ATKV Redenaars kompetiesie waarvoor die Hoërskool Bellville gasheer speel die week. Ons gesels ook 'n bietjie oor Diensbaarhied, en soos gewoonlik bespreek ons die kalender vir die volgende week....more19minPlay
March 07, 2019Mini Paratus - Wintersport Reeks - RugbyMini Paratus - Wintersport Reeks - Rugby by Hoërskool Bellville...more12minPlay
March 03, 2019Pienk Piekniek en die OOVIn hierdie episode gesels ons met die voorsitter van die OOV, Vanessa Da Costa, oor wat die OOV behels en waar hulle betrokke is. Ons loer ook in by Juf. Hanmari Pretorius om meer uit te vind oor die Pienk Piekniek. Verder gaan ons deur al die sport vooruitsigte vir die week....more18minPlay
March 03, 2019Pienk Piekniek en die OOV.In hierdie episode gesels ons met die voorsitter van die OOV, Vanessa Da Costa, oor wat die OOV behels en waar hulle betrokke is. Ons loer ook in by Juf. Hanmari Pretorius om meer uit te vind oor die Pienk Piekniek. Verder gaan ons deur al die sport vooruitsigte vir die week....more18minPlay
February 28, 2019'n Kykie na Sport!In vandag se episode gesels ons met oud-Springbok Pierre Spies oor sy lewe na rugby. Ons loer ook in by Mnr. Michael Aucamp rakende sport by die Hoërskool Bellville, en soos gewoonlik kyk ons na jou kalender vir die week....more17minPlay
February 28, 2019Welkom by Paratus!In die loods-episode van die Hoërskool Bellville se nuwe podcast, gesels met met onder andere ons leerder-leiers oor twee van hulle projekte, ons loer in by Lizle Cloete oor die weeklikse biduur, en ons kyk na die kalender vir die komende week....more18minPlay
February 24, 2019'n Kykie na Sport!Vandag gesels ons met Pierre Spies oor sy lewe na rugby, asook met Mnr Michael Aucamp vir 'n algemene oorsig van sport by die skool....more17minPlay
February 17, 2019Welkom by Paratus!Welkom by die Hoërskool Bellville podcast. In hierdie episode gesels ons met Lizl Cloete oor die weeklikse biduur, ons loer in by ons leerderleiers oor verskeie van hul projekte, en ons gesels oor die sport wat voorlê....more18minPlay
FAQs about Paratus:How many episodes does Paratus have?The podcast currently has 19 episodes available.