Nuus

Parlemente moet vroueregte bevorder, sê speaker


Listen Later

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Saara Kuugongelwa-Amadhila, het 'n beroep gedoen op wêreldwye sterker parlementêre toesig in die bevordering van die agenda vir vroue, vrede en veiligheid. Sy het by die 15de spitsberaad van vroue-speakers in Genève gepraat en sê daar was vordering, maar ook voortdurende uitdagings. Dit sluit in die onderverteenwoordiging van vroue in vredespogings en beperkte befondsing.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings