Nuus

Partylyste behoort 2% gestremdes te bevat


Listen Later

Die Nasionale Federasie van Mense met Gestremdhede in Namibië het wetgewers versoek om 2 persent van politieke partylyste vir persone met gestremdhede te reserveer. Federasieleier Matheus Hashoongo sê dit sal sterker verteenwoordiging in besluitneming verseker, terwyl hy die Verkiesingskommissie prys vir die verbetering in die toeganklikheid van kiesersopvoeding. Hashoongo het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings