Nuus

Pasiënte kry meer sê in gesondheidstelsels


Listen Later

Die Namibiese tak van die African Patient Organization Connect, Apoc, is in Windhoek geloods om pasiëntvoorspraak en gesondheidsorghervorming in Suider-Afrika te versterk. Die gesondheidministerie het die belangrikheid van pasiënte se stemme in die vorming van gesondheidstelsels beklemtoon, met Apoc wat daarop gemik is om pasiëntgeleide verandering regoor die streek te dryf. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings