Kosmos 94.1 Landbou

Pasop vir parasiete.


Listen Later

Met die somerseisoen om die draai, is dit wenslik dat veeprodusente ’n behoorlike bestekopname van hul kuddes se gesondheid doen om voorsorg teen skadelike somerparasiete, wat liefs op ’n veilige afstand gehou moet word, te tref. Die daarstelling van ’n doeltreffende parasietbestuursprogram om die bose kringloop van inwendige en uitwendige parasiete hok te slaan, is sekerlik dié belangrikste hulpmiddel om kudde- en finansiële verliese te voorkom. Dr Johan van Rooyen, ‘n Veearts by Steynsburg Dierehospitaal in Suid-Afrika het meer...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1