Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Pastoor Jaco van Aswegen:How many episodes does Pastoor Jaco van Aswegen have?The podcast currently has 42 episodes available.
April 27, 2020Die Volheid van die GeesWat beteken Volheid? Hoe word ek vol van die Gees... Die wat in Hom glo sal die Gees ontvang...more11minPlay
April 24, 2020Hoe vol is jy van die belofte?Kom hoor wat is die belofte. En hoe jy kan verseker om jouself vol van die belofte te kan kry......more10minPlay
April 22, 2020Verantwoordelikheid van die Leraar tot Geregtigheid..Jy het reg gehoor ja die verantwoordelikheid van die Heilige Gees teenoor ons....more11minPlay
April 20, 2020Koinonia- Vennootskap met die Leraar tot GeregtigheidVennootskap is ń ooreenkoms waar minstens 2 mense betrokke is... komunikasie is belangrik... Jy is nie meer alleen nie...more8minPlay
April 17, 2020koinonia- IntimiteitOns het nodig om ń verhouding te hê met die Lerar tot geregtigheid. en daarvoor het ons Gemeenskap met hom nodig intimiteit met Hom. Is ons Sy woonplek? Bly Hy in ons?...more8minPlay
April 17, 2020Vennootskap met die Leraar tot Geregtigheidń Venootskap bestaan uit minstens 2 mense wat dieselfde dinge wil hê wat mekaar sal baat. Die Heilige Gees wil ons vennoot wees en Hy wil baie dinge vir ons hê ons moet net die tyd insit en met hom ook dinge deel en doen. Sal jy n besluit maak sonder jou vennoot?...more8minPlay
April 15, 2020Gemeenskap met die Leraar tot Geregtigheid.Gemeenskap met die Leraar tot Geregtigheid... Hoekom sukkel ons so. Kom ons kyk wat dit beteken om Gemeenskap te hê met die Gees van God...more10minPlay
April 13, 2020Die Leraar tot GeregtigheidOns het n Leraar wat ons wil help. Jy het Hom nodig. Is Hy deel van jou lewe? Wie is die Leraar tot geregtigheid?...more12minPlay
April 10, 2020Die HEILIGE GEES Faktor!Laat toe dat die Heilige Gees jou lei. Jy kan n gesonde geestelike bestaan sonder Hom voer nie........more10minPlay
FAQs about Pastoor Jaco van Aswegen:How many episodes does Pastoor Jaco van Aswegen have?The podcast currently has 42 episodes available.