Christensentrum Elspark

Pastorale Gesprek - Drie dinge wat ons in hierdie tyd moet doen


Listen Later

Pastoor Johan Klopper deel met ons oor "Drie dinge wat ons in hierdie tyd moet doen"


Daar word nagmaal bedien aan die einde van die preek en wil graag he julle moet saam aansit, kry 'n ongesuurde broodjie asook 100% druiwe sap gereed.


Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.


Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark


Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):

https://castbox.fm/ch/2600227


Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark


Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867


Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Christensentrum ElsparkBy Johan Klopper