RSG Kuns

Paul Slabolepszy se BITTER WINTER in Johannesburg


Listen Later

Paul Slabolepszy se nuwe toneelstuk, BITTER WINTER, word binnekort by die Studio by die Pieter Toerien Teater in Johannesburg opgevoer. Terrance April het tydens 'n repetisie vinnig gaan inloer, en met André Odendaal oor die werk gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG