Nuus

PDM wil vroue, jeug in leierskap sien


Listen Later

Die PDM dring aan op groter betrokkenheid van vroue, die jeug en minderhede in leierskap voor die komende plaaslike owerhedeverkiesings. Tydens 'n leierskapsopleiding wat in Otjiwarongo gehou is, sê die sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, dat partystrukture deelname en diens moet bevorder, en nie eiebelang nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings