Nuus

Pediatriese terapiesentrum open in Swakop


Listen Later

Die Beyond Barriers pediatriese terapiesentrum, 'n eerste van sy soort in die SADC-streek, open vandag sy deure in Swakopmund, wat 'n geskiedkundige stap nader aan inklusiewe gesondheidsorg en hoop vir kinders met verskillende neurogestremdhede en hul gesinne aandui. Kosmos 94.1 Nuus het met Anthea Kostin, medestigter van Beyond Barriers, gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings