Gebedstapper Peet Bekker gesels oor die nuwe Maluti Camino en ‘n spesiale staptog in die Uniondale-omgewing vir mense wat aan MS ly. Prediker en skrywer Ivor Swartz kuier in die ateljee Met Hart en Siel