Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and c... more
FAQs about Perez Ministries Bothaville:How many episodes does Perez Ministries Bothaville have?The podcast currently has 763 episodes available.
November 04, 2020Perez Christelike Fondasies - ons nuwe podcast channel !!https://perez7.podbean.comHier is die link na ons nuwe podcast channel wat gaan fokus op christelike fondasies. Hier gaan ons probeer om by die begin te begin en die basis van ons geloof stap vir stap te bou sodat ons werklik die basiese beginsels van die Woord verstaan en ń dieper verhouding met ons Vader kan bou.Die podcasts gaan vir almal wees en nie net vir jong christene nie. Almal van ons sal iets hier kan leer. Deel die link en versprei dit, veral waar iemand meer wil weet of beter wil verstaan wat wedergeboorte is, die doop of gebed. Ons gaan probeer omvattend wees soos wat Heilige Gees ons lei.Ons sal daarvan hou as julle met ons sal gesels en vrae vra oor goed wat julle nog nie verstaan nie of dalk net beter wil verstaan.Geniet hierdie pad saam met ons....more12minPlay
October 26, 2020Hoekom het ons die byeenkoms van die gelowiges nodig?Hoekom is ń gemeente nodig? Hoekom is daar ń liggaam van Christus nodig?Hoekom kan ons nie op ons eie in isolasie Vader aanbid nie?...more14minPlay
FAQs about Perez Ministries Bothaville:How many episodes does Perez Ministries Bothaville have?The podcast currently has 763 episodes available.