Nuus

Permit van bestuurder in leerder-ongeluk het verval


Listen Later

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die bestuurder wat betrokke is by die dodelike leerdervervoerongeluk in Vanderbijlpark waarin 14 leerders dood is, se openbare bestuurderspermit het in November verlede jaar verval. Lesufi het tydens 'n media-inligtingsessie bevestig die provinsiale regering voer intensiewe kontroles uit op alle leerdervervoervoertuie en -bestuurders, en vyf mense is tot dusver in hegtenis geneem, insluitend drie vir omkopery:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings