Nuus

Petroleum is olie op vuur in parlement


Listen Later

Die parlement het Woensdag in chaos verval toe Swapo-parlementslede opgestaan het om hul steun vir die Wysigingswetsontwerp op Petroleum, waarvolgens die stroomop olie- en gasbedryf onder die president se kantoor sal val, uit te spreek. Lede van die opposisie het aangevoer dat die uitvoerende gesag reeds beplan het om die wetsontwerp te implementeer voordat dit behoorlik deur die parlement gedebatteer is. Swapo-LP Charles Mubita het die opposisie versoek om Swapo-lede toe te laat om hul steun sonder onderbreking uit te spreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings