
Sign up to save your podcasts
Or


Die aktrise Petru Wessels het op 26 November haar 81ste verjaarsdag gevier. Sy gesels oor waar sy groot geword het, haar loopbaan, ma-wees en huwelik met die akteur Carel Trichardt.
By RSGDie aktrise Petru Wessels het op 26 November haar 81ste verjaarsdag gevier. Sy gesels oor waar sy groot geword het, haar loopbaan, ma-wees en huwelik met die akteur Carel Trichardt.