Kosmos 94.1

PG-werwing nou kontroversieel


Listen Later

Die werwingsproses om Namibië se volgende aanklaer-generaal aan te stel, is in kontroversie gedompel na bewerings van kandidate dat die Regterlike Dienskommissie hulle getoets het op materiaal wat heeltemal verskil van die verskafde onderhoudsomvang. Dit volgens Namibian Sun. Dus het die kommissie besluit om die werwingsproses oor te beginVan die agt kandidate is die hoogste telling wat tydens die assesseringsproses behaal is, 49 punte uit 100, terwyl die laagste 30 was. Die kommissie se woordvoerder Vikitoria Hango.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1