Kosmos 94.1

Phala Phala ampsklag-proses moet voortgaan: DA


Listen Later

Die DA sê die parlement se ampsklag-proses oor die Phala Phala-saak moet voortduur ondanks president Cyril Ramaphosa se aansoek om 'n regs-hersiening. Die party vra die parlement om dringend die reëls en verwysingsraamwerk vir die ampsklag-komitee af te handel soos die Konstitusionele Hof gelas het. Woordvoerder George Michalakis kritiseer Ramaphosa se plan om moontlik 'n interdik teen die parlement te bekom. Hy waarsku dit kan tot onnodige vertragings lei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1