Kosmos 94.1

Phala Phala: Ramaphosa moet bedank, eis Malema


Listen Later

Die EFF-leier, Julius Malema, sê president Cyril Ramaphosa moet bedank nadat die Konstitusionele Hof die Parlement se ampsklagte-reël ongrondwetlik verklaar het in die Phala Phala-diefstalsaak. Hy sê die saak is ernstig en moenie polities wees nie. Malema vra die Parlement om dringend voort te gaan ondanks die streng bepalings wat vir ampsklagte geld. Hy prys ook 'n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Nkosazana Dlamini Zuma, oor haar standpunt:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1