Die Beleidsradar onlangs gesels met Piet le Roux – Sakeliga se uitvoerende hoof oor Sakeliga se vooruitsigte vir 2021. Wat staan Sakelui nou te doen? Wat is nodig vir ‘n gunstige sakeomgewing. Die gesprek kyk ook na lesse uit 2021, regerings se benadering tot openbare beleid in die tyd van Covid-19. Sakeliga se fokus vir 2021 word uiteen gesit tesame met vooruitsigte vir beleidshervorming.
Gerhard van Onselen, Sakeliga Senior Ontleder, lei hierdie week se gesprek.