In hierdie episode gesels ons oor die harde lewe van n pikkewyn mannetjies, die grootste geweer wat al ooit gebou was en parasiete wat krappe in zombies verander.