Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet... more
FAQs about Van die os op die jas:How many episodes does Van die os op die jas have?The podcast currently has 12 episodes available.
September 18, 2019Pikkewyne, gewere en parasieteIn hierdie episode gesels ons oor die harde lewe van n pikkewyn mannetjies, die grootste geweer wat al ooit gebou was en parasiete wat krappe in zombies verander....more3h 29minPlay
August 20, 2019Fobies, wette en booby trapsIn hierdie episode op Van die os op die jas gesels ons oor snaakse wette, vreemde fobies en booby traps in die Viet Cong oorlog....more2h 4minPlay
August 06, 2019Wortels, wolverines en sneeuluiperdeOns gesels oor Romynse beton, diere wat superhelde geinsprireer het en obskure katte wat nog net deur n handjie vol mense gewaar is....more2h 10minPlay
July 30, 2019Tic tacs, advertensies en rowersIn hierdie episode gesels ons oor die skrikwekkende krag agter Einstein se teorie. Ons gesels oor die rigting waarin die manier waaraan mense aan advertensies bloot gestel word beweeg en laastens gesels ons oor die suksesvolste rowers in geskiedenis....more1h 52minPlay
May 21, 2019Dinosourusse, neutrone en SemenyaOns gesels oor nuwe teorie wat dinosourusse aanbetref. Hoe swaar is 'n neutron? Wat is die IAAF se uitspraak oor Caster Semenya se deelname in vroue atletiek?...more2h 4minPlay
May 06, 2019Haatmisdaad, Eskom en pulsarsOns gesels oor haatmisdaad hoaxes, hoe Eskom gered kan word en hoe n pulsar soort ster werk....more2h 1minPlay
April 29, 2019Russian roids, pyn en cordycepsIn hierdei uitgawe van ons podcast gesels ons oor die Russian steroids skandaal wat gelei het tot die verbanning van die Russe om deel te neem aan die Olimpiese Spele. Ons praat oor pyn medisyne en oor cordyceps wat fungi is wat insekte se breins oorneem....more2h 12minPlay
April 24, 2019Kellogg's, breins en fungiIn hierdie episode gesels ons oor die ware nut van Kelloggs, ons praat oor hoe mense se breins hulself inleef in 'n ander mense se breins in en 'n paar feite oor wierd lewende organismes....more2h 7minPlay
April 15, 2019Social media, space travel en siektesIn hierdie episode gesels oor die effek van social media op die mensdom, ons gesels oor hoe n mens in die buiteruim kan kom en hoe n Chinese dokter babas gemaak wat nie HIV kan kry nie en die nagevolge daarvan....more1h 60minPlay
FAQs about Van die os op die jas:How many episodes does Van die os op die jas have?The podcast currently has 12 episodes available.