Van die os op die jas

Tic tacs, advertensies en rowers


Listen Later

In hierdie episode gesels ons oor die skrikwekkende krag agter Einstein se teorie. Ons gesels oor die rigting waarin die manier waaraan mense aan advertensies bloot gestel word beweeg en laastens gesels ons oor die suksesvolste rowers in geskiedenis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Van die os op die jasBy Christiaan Esterhuizen