Van die os op die jas

Russian roids, pyn en cordyceps


Listen Later

In hierdei uitgawe van ons podcast gesels ons oor die Russian steroids skandaal wat gelei het tot die verbanning van die Russe om deel te neem aan die Olimpiese Spele. Ons praat oor pyn medisyne en oor cordyceps wat fungi is wat insekte se breins oorneem.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Van die os op die jasBy Christiaan Esterhuizen