Eerste inleidende boodskap in 'n preekreeks gebasseer op Andries Cilliers se boek 'Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo.'
Prediker: Helgard Pretorius; Teks: Hebreërs 11:1-12:3; Onder die blaredak verwysing: Inleiding + Hoofstuk 1
Stuur jou vrae as 'n stemboodskap op Spotify of Whatsapp of via epos aan [email protected]