Preek van 18 Augustus 2024 by Pinelands Gemeente
Die Sewende Storie, Week 6: Gelukkig is die wat ryk is?
Teks: Lukas 12:13-21
Prediker: Helgard Pretorius
Sluit voorlesings in van stories: "The Snake" deur Anne Herbert en "The Birth of the Pointless People" deur Daniël Erlander.