SA Gemeente Londen Preke - audio

Pinkode vir die Bybel (4)


Listen Later

Die laaste preek in die reeks. Dawie, Nick en Wikus verduidelik deur middel van 'roleplay' hoe die Bybel binne sy kulturele konteks verstaan moet word en hoe om die goue balans te vind tussen 'n te' liberale en te' konserwatiewe opvatting daarvan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn