Laat ons Boekevat

Pinkster 2026 Christelike gebed.


Listen Later

Send us Fan Mail

In ons Pinkster biduur en Bybelstudie reeks gaan ons hierdie jaar meer leer oor gebed. Ons wil graag leer wat gebed id en hoe om effektief te bid.

En ons wil ons in die tyd toelê op gebed om te vra dat die Heilige Gees ons weer opnuut sal vul, en besit sal neem van ons lewens. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Laat ons BoekevatBy Jan Smit