Kosmos 94.1 Landbou

Plaaslike koring-oes eers in November


Listen Later

Terwyl Suid-Afrikaanse boere gereed maak om koringlande te stroop sal die boere by die Hardap groenskema eers later vanjaar gereed wees om hulle oes, wat op meer as 1200 hektaar aangeplant is, in te bring. Dawie de Klerk, die Voorsitter van die Hardap Boerevereniging sluit by ons aan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1