Nuus

Plaaslike malaria-reaksie kry teenstand


Listen Later

Gesondheidminister Esperance Luvindao sê die ministerie verskerp pogings om malaria in geaffekteerde streke te bekamp. Sedert Januarie het Namibië 57 180 bevestigde malariagevalle aangeteken, met die Omusati-streek een van die hardste getrefde gebiede. Landwyd is 3 067 mense in die hospitaal opgeneem, terwyl 61 aan die siekte gesterf het. Luvindao het in die parlement gesê daar is lae binnenshuise residuele bespuiting as gevolg van weerstand van gemeenskappe. Sy het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings