Nuus

Plaaslike verkryging beste dryfveer vir werkskepping


Listen Later

Die eerste minister, dr. Elijah Ngurare, het onlangs gesê die regering sal nou genoodsaak word om meubels plaaslik aan te koop. Volgens hom sal die regering verkrygingseenheid opdrag gee om aan plaaslike vervaardigers voorkeur te gee. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by arbeidskenner, Herbert Jauch, gekry. Volgens hom is dit die beste stap vir werkskepping.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings