Plaasveiligheid bly volgens kenners steeds ‘n uitdaging vir Namibiese produsente.Daarom het Kosmos 94.1 besluit om vandag met Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Wet en Orde Komitee in die buurland te gesels oor veiligheids wenke om jouself en jou plaas te beveilig: