Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging by die Namibiese Landbou Unie gesels oor die jongste in verband met resolusies van die tweede Grond Konferensie in verband met plaaswerkers wat moet aftree. Die konferensie het ooreengekom dat die werkers bygestaan moet word.